In-person event

7 November - Ellovee Ysbreker

Sunset Bay Spur Steak Ranch, 66 Beach Road, Gordonsbaai Sentraal, Gordonsbaai. Get directions

Kom kuier saam met ons by ons heel eerste ELLOVEE-byeenkoms!

Of jy nou alleen kom of reeds iemand ken, jy is welkom! Kom geniet ’n ontspanne oggend saam met ’n klomp wonderlike vroue.

☕ Koste: Elkeen bestel en betaal vir haar eie kos en drankies.

Jy is welkom om net ’n koffie of koeldrank te geniet, of iets te eet indien jy wil. Daar is geen druk om meer te bestel as waarvoor jy gemaklik is nie.

🌷 Belangrik: Bevestig asseblief jou bywoning!

Gebruik die onderstaande RSVP-skakel om jou plek te bevestig sodra jy seker weet dat jy kan saamkuier.

Dit help ons om die nodige reëlings te tref en te beplan.

Indien jy enige vrae het, kontak gerus vir Vee of Elize.

Ons sien daarna uit om julle te ontmoet!

Registration has been closed by the organizer.

Organized by
Ellovee
hello@ellovee.co.za